diff --git a/translations/af.json b/translations/af.json index 0affb62a04..6fab609e73 100644 --- a/translations/af.json +++ b/translations/af.json @@ -22,7 +22,7 @@ "join": "Voeg waarnemings met die Seek Kamera toe om die Ons Planeet-kenteken te verdien!", "take_challenge": "Aanvaar die uitdaging", "continue_challenge": "Sit uitdaging voort", - "view_all": "Bekyk alle uitdagings", + "view_all": "Sien alle uitdagings", "new_join": "Voeg waarnemings met die Seek Kamera toe om die Uitdaging-kenteken te verdien!", "inat_admin": "iNat-admins: dankie dat u Seek toets! U sien die nuutste iNat-uitdaging voor die begin van die maand, vir testdoeleindes." }, @@ -74,7 +74,7 @@ "almost_finished": "U is byna klaar met die uitdaging!", "view_progress": "Bekyk u vordering", "challenge_completed": "Geluk! U het ’n uitdaging voltooi", - "view_challenges": "Bekyk uitdaging", + "view_challenges": "Sien uitdaging", "none": "U het nog geen kennisgewings nie!", "about": "U sal hier in kennis gestel word van nuwe uitdagings sodra hulle beskikbaar word, bywerkings vir Seek, asook ander relevande inligting.", "new_challenge": "Daar is ’n nuwe uitdaging beskikbaar!" @@ -91,8 +91,8 @@ "error_no_password": "Ontbrekende wagwoord", "error_internet": "Geen internetverbinding", "error_request_could_not_be_completed": "U versoek kon nie voltooi word nie.", - "error_no_client": "Client authentication failed due to unknown client, no client authentication included, or unsupported authentication method.", - "error_grant_invalid": "The provided authorization grant is invalid, expired, revoked, does not match the redirection URI used in the authorization request, or was issued to another client." + "error_no_client": "Kliënt verifikasie het misluk a.g.v. onbekende kliënt, geen kliënt verifikasie ingesluit, of verifikasie metode nie ondersteun.", + "error_grant_invalid": "Die gegewe verifikasiemagtiging is ongeldig, teruggetrek, stem nie ooreen met die verwysings-URI soos in die verifikasie versoek gebruik nie, of is reeds aan 'n ander kliënt toegeken." }, "inat_signup": { "welcome": "Welkom by Seek!", @@ -118,7 +118,7 @@ "linked_account": "U het ’n iNaturalist-rekening aan Seek gekoppel!", "posting": "Plasing op iNaturalist", "posting_details": "U kan onmiddellik na die invoer van hierdie waarnemings in Seek, dit na iNaturalist versend. Indien u dit later op iNaturalist wil plaas moet u asb. die iNaturalist-toep en webwerf gebruik.", - "observations": "Waarnemings op Toestel Bewaar", + "observations": "Waarnemings op Toestel Gestoor", "observations_1": "U waarnemings in Seek word op u toestel bewaar en word nie aanlyn gerugsteun nie.", "observations_2": "Deur die toep te skrap word al u waarnemings in Seek ook geskrap.", "observations_3": "Seek sinchroniseer nie u waarnemings met ander toestelle nie.", @@ -192,35 +192,35 @@ }, "challenges": { "header": "Uitdagings", - "in_progress": "In vordering", + "in_progress": "Besig met", "not_started": "Nie begin nie", "completed": "Voltooid", "challenge": "Uitdaging", "badge": "Kenteken", - "connectivity": "Samehangendheidsuitdaging", + "connectivity": "Verbinding-uitdaging", "biodiversity": "Biodiversiteitsuitdaging", - "productivity": "Gemeenskapsuitdaging", + "productivity": "Gemeenskap-uitdaging", "resilience": "Woude-uitdaging", "farming": "Grasvelduitdaging", "flow": "Varswateruitdaging", "hotspots": "Oopsee-uitdaging", - "ice": "Klimaatuitdaging", - "badge_name_april": "Samehangendheidskenteken", - "badge_name_may": "Biodiversiteitskenteken", - "badge_name_june": "Gemeenskapskenteken", - "badge_name_august": "Woude-kenteken", - "badge_name_september": "Grasveldkenteken", - "badge_name_october": "Varswaterkenteken", - "badge_name_november": "Oop See-kenteken", - "badge_name_december": "Klimaatkenteken", + "ice": "Klimaat-uitdaging", + "badge_name_april": "Verbindings-kenteken", + "badge_name_may": "Biodiversiteits-kenteken", + "badge_name_june": "Gemeenskap-kenteken", + "badge_name_august": "Grasveld-kenteken", + "badge_name_september": "Varswater-kenteken", + "badge_name_october": "Varswater-kenteken", + "badge_name_november": "Bos-kenteken", + "badge_name_december": "Klimaat-kenteken", "op": "Ons Planeet", "start_now": "Begin nou", "mission_1_april": "Vind 10 nuwe spesies!", "april_description": "Ons is nie alleen op ons planeet nie! Wildlewe is altyd om ons heen, of ons dit opmerk of nie. In ons huise, tuine, stede en parke is verborge wêrelde te ontdek. Soek in en om u huis en u sal verbaas wees oor hoeveel wilde bure u vind.\n\nSoek plante, paddastoele, swamme, voëls en diere. Kyk uit vir tekens van meer ontwykende lewe – mis, pels, neste, spore en webbe is alles leidrade dat ander wesens hulle huis met u deel.", "start_challenge": "Begin die uitdaging", "open_camera": "Open kamera", - "view_badge": "Bekyk wapen", - "your_mission": "U missie", + "view_badge": "Bekyk kenteken", + "your_mission": "U missie:", "mission_1_may": "Vind enige 4 verskillende voëls, soogdiere, reptiele, amfibieë of visse", "mission_2_may": "Vind 4 verskillende insekte", "mission_3_may": "Vind 3 verskillende aragniede", @@ -276,11 +276,11 @@ "photographer_september": "Foto © Netflix / Silverback Films", "photographer_october": "Foto © Netflix / Silverback Films", "photographer_december": "Foto © Sophie Lanfear, Netflix / Silverback Films", - "species_observed": "Spesies waargeneem", + "species_observed": "Spesies Waargeneem", "species_nearby": "IN HIERDIE UITDAGING: SPESIES NABY", "no_species_nearby": "Ons het geen spesies naby in hierdie uitgaging gevind wat u nog nie waargeneem het nie", "species_nearby_internet_error": "Ons benodig die Internet om nabygeleë spesies te genereer.", - "badge_name_my_garden_2022": "MY TUIN-WAPEN" + "badge_name_my_garden_2022": "MY TUIN-KENTEKEN" }, "results": { "observed_species": "U het ’n nuwe spesie waargeneem!", @@ -332,7 +332,7 @@ "view": "Bekyk kenteken", "badge": "Kenteken", "challenge_progress": "U het ’n ander spesie gevind!", - "challenge_view": "Bekyk u vordering", + "challenge_view": "Sien u vordering", "level_up": "U het ’n hoër vlak bereik!", "number_seen_plural": { "zero": "U het {{count}} spesies gesien!", @@ -564,10 +564,10 @@ "copied": "GEKOPIEER!" }, "about": { - "header": "Aangaande", + "header": "Inligting", "seek_designed_by": "Seek is ontwerp & ontwikkel deur die iNaturalist-span:", "joint_initiative": "iNaturalist is ’n gesamentlike inisiatief van die Kaliforniese Wetenskapakademie en die National Geographic-genootskap.", - "support_from": "Seek was originally created with support from the California Academy of Sciences, the National Geographic Society, Our Planet on Netflix, WWF, HHMI Tangled Bank Studios, and Visipedia.", + "support_from": "Seek is oorpronklik geskep met ondersteuning van die California Academy of Sciences, die National Geographic Society, Our Planet op Netflix, WWF, HHMI Tangled Bank Studios, en Visipedia.", "inat_team_credits_3": "Abhas Misraraj, Amanda Bullington, Alex Shepard, Scott Loarie, Ken-ichi Ueda, Carrie Seltzer, Tony Iwane, Patrick Leary, Yaron Budowski, Johannes Klein, Angie Ta, and Sylvain Morin. Spesiale dank aan Grand Van Horn van Visipedia vir hulp met die rekenaarvisietegnologie, en die iNaturalist-gemeenskap.", "version": "Weergawe", "help": "Stuur ’n e-pos aan help+seek@inaturalist.org vir hulp met Seek.", @@ -598,8 +598,8 @@ "animals": "Diere", "protozoans": "Eenselliges", "kelp": "Seewier, diatome en verwante", - "error_title_2": "Location error", - "error_message_2": "Looks like your location wasn’t recorded correctly! Please double-check your location." + "error_title_2": "Liggingsfout", + "error_message_2": "Dit lyk asof u ligging nie reg opgeneem is nie! Gaan asseblief u ligging weer na." }, "posting_status": { "posting_to_inat_background": "PLAAS OP DIE AGTERGROND OP INATURALIST", @@ -668,7 +668,7 @@ }, "debug": { "logs": "Stuur ontfoutlogs per e-pos", - "copy_logs": "Sending an email did not succeed? Then tap here to copy the content of debug logs into clipboard. Then paste it into an email and send to help+seek@inaturalist.org" + "copy_logs": "Het die stuur van 'n e-pos misluk? Tik dan hier om die inhoud van die ontvouting logs na die clipboard te kopieër. Plak dit dan in 'n e-pos en stuur aan help+seek@inaturalist.org" }, "shortcut": { "seek_camera": "Seek-kamera", @@ -690,7 +690,7 @@ "seasonality_option_2": "Toon seisoensgebondenheid gebaseer op iNaturalist-waarnemings naby my ligging (spesies ver van my ligging sal geen seisoensgebondenheid hê nie)", "donate_ios": "Besoek die volgende skakel om aan Seek te skenk:", "change_language": "Verander die taal na {{language}}?", - "confirm": "Confirm" + "confirm": "Bevestig" }, "seek_challenges": { "badge": "Seek-kenteken", @@ -736,7 +736,7 @@ "mission_1_oct_2020": "Vind 4 swamme", "mission_2_oct_2020": "Vind een organisme uit die ordes:\n\nAccipitriformes (Valke, arende en woue);\nCathartiformes (Nuwewêreldse aasvoëls);\nCarnivora (Vleisvreters)", "mission_3_oct_2020": "Vind 1 weekdier", - "mission_4_oct_2020": "Vind 1 geleedpotige", + "mission_4_oct_2020": "Vind 1 Geleedpotige", "oct_2020_description": "Aasvreters en ontbinders is noodsaaklik vir lewe op ons planeet. Hulle help om voedingstowwe te herwin en ontbind materie wat andersins nie sou ontbind nie.", "action_oct_2020": "Stel vas welke aasvreters en ontbinders woon in die omgewing om u. Hoe help hulle die omgewing met hul nis?", "adaptation": "Aanpassingsuitdaging", @@ -746,7 +746,7 @@ "mission_4_nov_2020": "Vind 2 insekte", "nov_2020_description": "Talle spesies het ontwikkel om by menslike omgewings aan te pas soos ons oor die wêreld versprei het. Selfs in digbevolkte stedelike gebiede vind ons voëls, plante en insekte om ons.", "action_nov_2020": "Wat is algemene wildspesies wat u in u omgewing sien? Is die spesies inheems, indringer of bekendgestel? Indien dit bekendgestel is, kyk of u kan vasstel hoe die spesies daar beland het.", - "ecosystem": "Ekostelseluitdaging", + "ecosystem": "Ekosisteem-uitdaging", "mission_1_dec_2020": "Vind enige 3 gewerweldes (voëls, soogdiere, reptiele, amfibieë en visse)", "mission_2_dec_2020": "Vind 3 plante", "mission_3_dec_2020": "Vind 3 insekte", @@ -784,18 +784,18 @@ "mar_2021_badge_name": "Natuurkenteken", "apr_2021_mission_1": "Vind 2 weekdiere (tweekleppiges, naakslakke, slakke, kewerslakke) of kreefagtiges (seepokke, krappe, krewe, krill, pissebedde)", "apr_2021_mission_2": "Vind 6 plante", - "apr_2021_mission_3": "Vinf 2 swamme", + "apr_2021_mission_3": "Vind 2 swamme", "apr_2021_challenge_name": "Restoureer- en-herstel-uitdaging", "apr_2021_description": "Klimaatsverandering, verlies aan spesies en plastiekbesoedeling is drie van die grootste uitdagings wat ons planeet tans in die gesig staar en is almal mensgedrewe. Hierdie jaar se tema vir Aarddag (22 April) is “Herstel ons Aarde”. Ons moet almal saamwerk om ’n meer volhoubare toekoms vir ons gemeenskappe en wildlewe te bou – u individuele aksies kan ’n verskil maak!", "apr_2021_action": "Een van die algemeenste menslike ompakte op ekostelsels is rommel. Soos u die natuur vandeesmaand ontdek, moet u aandag skenk aan die rommel wat u sien en dink oor waar dit vandaan kom. Maak ’n lys van dinge wat u tuis kan doen om u gesin se rommel te verminder, en deel die lys met die res van u gesin.", - "apr_2021_badge_name": "Herstelkenteken", + "apr_2021_badge_name": "Herstelwerk-kenteken", "apr_2021_photographer": "Foto deur: Enric Sala / National Geographic", "may_2021_mission_1": "Vind 5 plante uit elk van die volgende families:\n\nAsteraceae (sonneblomme, madeliefies, asters en verwante);\nFabaceae (Vlinderblommiges);\nLamiaceae (Lipblommiges);\nAcanthaceae (acanthus- en kanferfoeliefamily);\nMalvaceae (tavla- en hibiskusfamilie);\nBignoniaceae (trompetblomfamilie);\nPassifloraceae (Passieblomfamilie)", "may_2021_mission_2": "Vind 2 arthropoda (insekte, aragniede, kreefagtiges)", "may_2021_challenge_name": "Gesonde Ekostelsels-uitdaging", "may_2021_description": "Gesonde ekostelsels bied talle voordele, insluitend die skoonmaak van water en lug, en habitatverskaffing om biodiversiteit te ondersteun. Sommige spesies – soos korsmosse, mosse, odonata (naaldekokers en waterjuffers) is aanduidend van ekologiese gesondheid. Wanneer u hierdie spesies sien is dit ’n goeie teken dat u ekostelsel gesond is!", "may_2021_action": "Gesonde ekostelsels bied belangrike voordele vir ons eie gesondheid en welstand. Tyd wat in die natuur spandeer word kan mense help om van spanning ontslae te raak, hul gemoed te verbeter en om helderder te dink. Vir ’n vreedsame plek in die natuur en neem ’n uur om op die uitsig, geluide, reuke en teksture om u te konsentreer. Skryf van u waarnemings neer. Hoe laat die tyd in die natuur u voel?", - "may_2021_badge_name": "Ekogesondheidkenteken", + "may_2021_badge_name": "EkoGesondheid-kenteken", "may_2021_photographer": "Foto deur: Jim Richardson / National Geographic", "june_2021_mission_1": "Vind 1 plant uit die volgende klasse:\n\nLycopodiopsida (wolfskloue, engelse mos en dennewolfsklouagtiges);\nPolypodiopsida (varings)", "june_2021_mission_2": "Vind 1 plant in die klas Pinopsida (konifere)", @@ -807,7 +807,7 @@ "june_2021_challenge_name": "Bewaring-uitdaging", "june_2021_description": "Ons almal, ongeag ons ouderdom of ervaring, kan ’n positiewe impak op biodiversiteitsbewaring hê. Ons kan byvoorbeeld help om na ’n spesifieke plek, soos ons tuin, ’n bewarea of plaaslike park, om te sien. Natuurbeskerming begin by die leer oor die plante, swamme en diere wat woon in die plekke waarvoor ons omgee. U uitdaging vandeesmaand is om in u erf of plaaslike park te kyk en ’n inventaris te maak van soveel biodiversiteit soos u kan.", "june_2021_action": "Vandeesmaand gaan u iets leer oor elke spesie wat u dokumenteer, insluitend of dit inheems of bekendgestel is. Gaan weer oor al u waarnemings van die afgelope vier maande – welke verskil in biodiversiteit en die menslike voetspoor kon u oor hierdie tydperk en oor die verskillende verkenningsareas waarneem? Identifiseer iets wat u kan doen om te help om u lokale plek (soos u erf of ’n park) gesonder kan maak vir inheemsie spesies. Skryf u doel neer en neem ’n foto daarvan.", - "june_2021_badge_name": "Bewaringkenteken", + "june_2021_badge_name": "Bewaring-kenteken", "june_2021_photographer": "Foto deur: Keith Ladzinski / National Geographic" }, "challenges_all": { @@ -858,7 +858,7 @@ "logged_in_bullet_3": "U Seek-waarnemings word na in iNaturalist gerugsteun nie. Deur Seek te skrap word u waarnemings op u toestel ook geskrap.", "upload_and_track_obs_using_inat": "Laai u waarnemings op na iNaturalist en hou dit dop op die toep of gaan na inaturalist.org.\n\nDankie dat u deel van die gemeensap is!", "x_seen_by_user": "{{speciesName}} gesien deur {{user}}", - "about_inat_internet_error": "You are logged in to iNaturalist, but we need the internet to show details. Tap to try again." + "about_inat_internet_error": "U is aangeteken op iNaturalist, maar ons het die internet nodig om besonderhede te wys. Tik om weer te probeer." }, "seek_2021_challenges": { "august_2021_challenge_name": "Geleedpotige Roofdier-uitdaging", @@ -869,11 +869,11 @@ "september_2021_mission_1": "Vind 10 nuwe spesies", "september_2021_description": "Die seisoene verander! Elke jaar is daar twee dag-en-nag-ewenings: in Maart en September. Op die dag van die ewening is daar presies twaalf uur daglig en twaalf uur nag in die hele wêreld. As die daglengte verander reageer plante en diere daarop deur hul groei of gedrag te verander.", "september_2021_action": "Was daar onlangs ekstreme weergebeurtenisse in u omgewing? Hoe het plante, diere en swamme daarop gereageer? Probeer die afgelope maand se weerdata vir u omgewing kry. Welke tipe veranderinge het voorgekom en hoe dink u beïnvloed dit die organismes wat daar leef?", - "october_2021_challenge_name": "Aragnieduitdaging", + "october_2021_challenge_name": "Aragnied-uitdaging", "october_2021_mission_1": "Vind 4 aragniede", "october_2021_description": "Het u geweet dat nie alle aragnide spinnekoppe is nie? Buiten spinnekoppe, myte en vlooie, hooiwaens en selfs klein pseudoskerpioene wat oor die hoof gesien kan word, word op elke bewoonde kontinent gevind. Ander minder bekende aragnide soos skerpioene, sweepskerpioene, stertlose sweepskerpioene en baardskeerder-spinnekoppe is meestal te vinde in warmer en/droër dele van die wêreld.", "october_2021_action": "Dink aan die arachniede wat u gevind het. Hoe sou u hul habitats beskryf? Is enige van hulle in dieselfde habitat gevind?", - "november_2021_challenge_name_flight_challenge": "Vulguitdaging", + "november_2021_challenge_name_flight_challenge": "Vlug-uitdaging", "november_2021_mission_1": "Vind 5 spesies in hierdie groepe:\n\n-Voëls (behalwe vluglose groepe);\nGevleuelde en eenmalig-gevleuelde insekten", "november_2021_description_ability_to_fly": "Die vermoë om te vlieg het afsondelik in voëls, insekte en vlêrmuise ontwikkel. Onder voëls het sommige spesies vlugloos geword hoewel hulle voorvaders wel kon vlieg. Dieselfde geld vir talle insekte, en alle inskte is vlugloos vir ten minste ’n gedeelte van hul lewensiklus.", "november_2021_action_were_they_flighted": "Was die diere wat u teëgekom het in die vlieënde deel van hul lewensiklus? Indien wel, waar dink u hat hulle in hul lewens gevlieg? Migreer hulle?", @@ -899,7 +899,7 @@ "april_2022_mission_1": "Vind 10 blomplantspesies (subfilum Angiospermae)", "april_2022_description_many_flowers_have_colors_shapes": "Talle blomme het kleure en vorms wat aantreklik is vir insekte om die blomme te besoek. Blomme produseer stuifmeel wat van een blom na die ander oorgedra kan word deur diere, wind of water.", "april_2022_action_pollen_visible_anther": "Stuifmeel is soms op die helmknop van die blom te sien. Indien u dit met u vinger aanraak, kan u dan die stuifmeel op u vinger sien? Wat dink u bestuif hierdie spesie?", - "may_2022_challenge_name_bee": "By-uitdaging", + "may_2022_challenge_name_bee": "Bye-uitdaging", "may_2022_mission_1": "Vind 3 byspesies (Epifamily Anthophila)", "may_2022_description_not_all_bees_make_honey": "Het u geweet dat nie alle bye heuning maak of in korwe woon nie? Die meeste inheemse bye leef alleen maar is steeds belangrike bestuiwers van blomme en bome. As u rustig bly en hulle ruimte gee terwyl hulle blomme besoek, sal hulle u nie lastig val nie.", "may_2022_action_see_bees": "Sien bye soos u hulle nog nooit van tevore gesien het nie in die nuwe PBS Natur-rolprent film My Garden of a Thousand Bees. En plant u eie wilde blomme om te sien welke bestuiwers dit lok. #PlantWildflowers #PlantWildeBlomme", @@ -912,62 +912,62 @@ "july_2022_mission_1": "Vind 5 spesies geleedpotiges", "july_2022_description_insects_crustaceans": "Insekte, skaaldiere, aragnide, honderdpote en duisendpote het almal eksoskelette, of “buite geraamtes”. Anders as mense en ander gewerweldes het hulle nie ’n interne geraamte nie daarom heg spiere binne die eksoskelet en laat beweging toe. Eksoskelette boed ook beskerming teen uitdroging en hulle het sensoriese organe ooreenkomstig met die mens se vel.", "july_2022_action_molted_exoskeleton": "Het u al ooit ’n leë, vervelde eksoskelet gevind? Eksoskelette groei nie saam met die dier nie, daarom vervel hulle soos hulle groei.", - "august_2022_challenge_name_seed_dispersal": "Seed Dispersal Challenge", - "august_2022_mission_1": "Find 3 species from:\n\n-Class Pinopsida (Conifers);\nSubphylum Angiospermae (Flowering plants)", - "august_2022_mission_2": "Find 3 species from:\n\n-Class Aves (Birds);\nClass Mammalia (Mammals);\nFamily Formicidae (Ants)", - "august_2022_description_seeds_are_a_lifestage": "Seeds are a lifestage of plants that can be easily moved. Many conifers and flowering plants have adapted fruits and seeds to be transported by wind, water, or animals. Many species of birds, mammals, and even ants can disperse seeds.", - "august_2022_action_largest_species_seed_dispersing": "What is the largest species of seed dispersing animal near you? What kinds of seeds can it disperse? When animals swallow seeds whole, you may be able to find seeds in scat (also known as poop). Observations of scat count as evidence of an organism, but sometimes scat can be difficult to identify.", - "september_2022_challenge_name_photosynthesis": "Photosynthesis Challenge", - "september_2022_mission_1": "Find 5 plants", - "september_2022_description_plants_convert_light": "Plants convert light energy into sugars through photosynthesis. Leaf color is shaped by the different plant pigments that capture different wavelengths of light. When leaves change color, the chlorophylls (green pigments) fade and carotenoids (yellow pigments) and Anthocyanins (red and purple pigments) are visible.", - "september_2022_action_photosynthesis": "Photosynthesis converts carbon dioxide from the atmosphere into other molecules needed for sustaining life. Respiration is the chemical process of releasing the energy originally stored in photosynthesis.", - "october_2022_challenge_name_parasite": "Parasite Challenge", - "october_2022_mission_1": "Find 3 species from:\n\nOrder Ixodida (Ticks);\nFamily Culicidae (Mosquitos);\nOrder Siphonaptera (Fleas);\nParvorder Phthiraptera (Lice);\nOrder Santalales (Mistletoes);\nGenus Cuscuta (Dodders);\nFamily Orobanchaceae (Broomrapes)", - "october_2022_description_parasitic_organisms": "Parasitic organisms feed on other organisms without killing them. Arthropods like ticks, mosquitos, fleas, and lice have adapted to feed on vertebrates, including humans and/or domestic animals. There are also parasitic plants that do not photosynthesize because they rely on sugar produced by their host plant.", + "august_2022_challenge_name_seed_dispersal": "Saadverspreiding Uitdaging", + "august_2022_mission_1": "Vind 3 spesies vanuit:\n\n-Klas Pinopsida (Keëldraendes);\nSubphylum Angiospermae (Blomplante)", + "august_2022_mission_2": "Vind 3 spesies vanuit:\n\n-Klas Aves (Voëls);\nKlas Mammalia (Soogdiere);\nFamilie Formicidae (Miere)", + "august_2022_description_seeds_are_a_lifestage": "Sade is 'n lewenstadium van plante waarin hul maklik geskuif kan word. Baie keëldraende- en blomplante het vrugte en sade wat aangepas is om deur wind, water, of diere vervoer te word. Baie voël-, soogdier-, en selfs mierspesies kan sade versprei.", + "august_2022_action_largest_species_seed_dispersing": "Wat is die grootste saadverspreierspesie naby u? Watter tipe sade kan dit versprei? Wanneer diere sade heel insluk, kan mens partykeer sade in mis vind. Waarnemings van mis tel as 'n bewys van 'n organisme, maar kan soms moeilik wees om te identifiseer.", + "september_2022_challenge_name_photosynthesis": "Fotosintese Uitdaging", + "september_2022_mission_1": "Vind 5 plante", + "september_2022_description_plants_convert_light": "Plante skakel lig-energie om in suikers deur middel van fotosintese. Blaarkleur word bepaal deur die verskillende plant-pigmente wat verskillende golflengtes van lig vasvang. Wanneer blare van kleur verander, verdof die chlorofil (groen kleurstof) en die karotenoïede (geel kleurstof) en Antosianiene (rooi en pers pigmente) word sigbaar.", + "september_2022_action_photosynthesis": "Fotosintese skakel koolstofdioksied vanuit die atmosfeer om in ander molekules wat nodig is om lewe te onderhou. Respirasie is die chemiese proses waartydens die energie wat tydens fotosintese geberg is, vrygestel word.", + "october_2022_challenge_name_parasite": "Parasiet-uitdaging", + "october_2022_mission_1": "Vind 3 spesies vanuit:\n\nOrde Ixodida (Bosluise);\nFamilie Culicidae (Muskiete);\nOrde Siphonaptera (Vlooie);\nParvorde Phthiraptera (Luise);\nOrde Santalales (Mistels);\nGenus Cuscuta (Dodders);\nFamilie Orobanchaceae (Broomrapes)", + "october_2022_description_parasitic_organisms": "Parasitiese organismes voed op ander organismes sonder om hulle dood te maak. Geleedpotiges soos bosluise, muskiete, vlooie, en luise is aangepas om op gewerwelde diere te voed, insluitend mense en/of huisdiere. Daar is ook parasitiese plante wat nie fotosinteer nie omdat hulle staatmaak op suiker wat deur die gasheer-plant produseer word.", "october_2022_action_parasites": "Parasites can also spread diseases while moving from host to host. What diseases can be spread by parasites in your area? What steps can you take to protect yourself from infection?", "november_2022_challenge_name_urban_nature": "Urban Nature Challenge", "november_2022_mission_1": "Find 4 species from:\n\nFamily Brassicaceae (Mustards);\nFamily Lamiaceae (Mints);\nFamily Poaceae (Grasses);\nOrder Blattodea (Cockroaches and Termites);\nOrder Rodentia (Rodents);\nOrder Columbiformes (Pigeons and Doves);\nFamily Corvidae (Crows, Jays, and Magpies);\nGenus Passer (Sparrows);\nGenus Acridotheres (Mynas);\nInfraorder Gekkota (Geckos)", "november_2022_description_some_species_well_adapted": "Some species are well-adapted to developed areas. Even in cities, you can find wild biodiversity in pavement cracks, empty lots, visiting gardens, and even in our homes (perhaps as unwanted visitors).", "november_2022_action_change_location": "Change the location for “species seen nearby” to search a city far from you. What species are seen near there? Are any of them the same or similar to species seen near you?", - "december_2022_challenge_name_decomposers": "Decomposers Challenge" + "december_2022_challenge_name_decomposers": "Ontbinders-uitdaging" }, "seek_2023_challenges": { - "january_2023_challenge_name_habitats": "Habitats Challenge", + "january_2023_challenge_name_habitats": "Habitatte-uitdaging", "february_2023_challenge_name_climate_change": "Climate Change Challenge", "february_2023_description_climate_change": "Climate change is not just affecting the frozen worlds at our planet’s poles. Rising temperatures and changing weather patterns can cause species to move out of habitats that become uncomfortable and into new areas. It can also mean that changes linked to seasons (known as “phenology”) such as leaf fall and flowering start to take place at different times. This may cause problems for other species that are hard to predict. Seek out your local plant life and see how your local environment may be changing.", "february_2023_action_climate_change": "Look up your favorite plant on the iNaturalist website and explore the “plant phenology” graph on its taxon page. These charts come from “annotations” for flower buds, flowers, or fruits on the observations posted to iNaturalist. You can help add them by logging in on the iNaturalist website.", "march_2023_challenge_name_lakes_ponds": "Lakes and Ponds Challenge", - "april_2023_challenge_name_nature": "Nature Challenge", + "april_2023_challenge_name_nature": "Natuur-uitdaging", "april_2023_description_nature": "We are not alone on our planet! Wildlife is always around us whether we notice it or not. In our homes, gardens, towns, and cities there are hidden worlds to be discovered. Seek in and around your home, and you may be surprised by how many wild neighbours you find.", "april_2023_action_nature": "Seek out plants, fungi, bugs, birds, and animals. Watch out for signs of more elusive life – scat (poo), fur, nests, tracks, and webs can all give clues to other creatures that share your home.", "may_2023_challenge_name_protected_areas": "Protected Areas Challenge", "may_2023_description_protected_areas": "From the deepest forest to the smallest park, we share our planet with an incredible variety of living things, each adapted to the particular environment in which they live. Seek out a local nature hotspot and see how many different types of living thing you can find. Along the way, you’ll learn what characteristics make these different groups of organisms different from each other!", "june_2023_challenge_name_plant_eaters": "Plant Eaters Challenge", "june_2023_action": "What kinds of plants do you eat? What parts of the plant do they come from? What kinds of animals also like to eat those plants?", - "july_2023_challenge_name_food_web": "Food Web Challenge", + "july_2023_challenge_name_food_web": "Voedselweb-uitdaging", "july_2023_description_plant_eaters": "Every species in a community is connected in a food web. Producers capture energy from the sun, herbivores eat plants, carnivores eat other animals, and decomposers consume dead organisms. Seek out different levels in your local web of life, and learn how each one enables other species to survive.", "july_2023_action_plant_eaters": "Did you see any herbivores in action, such as a caterpillar eating a leaf or a bird eating seeds? Did you see any carnivores in action, perhaps a spider or a mantis with prey?", - "august_2023_challenge_name_insect": "Insect Challenge", + "august_2023_challenge_name_insect": "Insek-uitdaging", "august_2023_description_insect": "Insects populations are declining around our planet, partly because crops and buildings replace their habitats and are then sprayed with bug-killing pesticides. We need insect pollinators for our crops and wild plants to flourish, and many amphibians, reptiles, birds, and mammals depend on insects for food. Seek out the insects around you and show them some love!", "august_2023_action_insect": "Insects have exoskeletons and can be distinguished from their arthropod relatives by their 6 legs. Where were you able to find insects? Are they at risk from habitat loss or pesticides?", - "september_2023_challenge_name_equinox": "Equinox Challenge", - "october_2023_challenge_name_migration": "Migration Challenge", + "september_2023_challenge_name_equinox": "Ewening-uitgaging", + "october_2023_challenge_name_migration": "Migrasie-uitgaging", "october_2023_description_migration": "Millions of birds migrate from one country to another to escape cold weather and to find food. Keeping track of when wildlife migrates can help us understand how climate change is affecting the natural world. Seek birds visiting your local area and find out where else they spend their time.", "october_2023_action_migration": "Birds need fuel for the long journeys they take to migrate. You can support their food needs by advocating for protected areas and the use of native trees and shrubs in landscaping that provide berries and roosts for visiting birds.", - "november_2023_challenge_name_trees": "Trees Challenge", + "november_2023_challenge_name_trees": "Boom-uitdaging", "november_2023_description_trees": "Humans rely on trees and forests for clean air, food, shelter, and wood. They take in carbon from the air and lock it away in their wood or the soil. Spending time among trees makes us feel better in mind and body. We need them now even more than ever, and so do a huge number of other living things. Seek out the trees in your local area and feel the benefits for yourself!", "november_2023_action_trees": "Het u 'n gunsteling tipe boom, of self 'n gunsteling individuele boom? Lees daaroor op. In watter maniere vind mense baat daarby? Hoe baat dit ander plante of diere?", - "december_2023_challenge_name_ecology": "Ekologie Uitdaging", + "december_2023_challenge_name_ecology": "Ekologie-uitdaging", "december_2023_description_ecology": "Klomp verskillende interaksies beïnvloed ekosisteme en hul organismes. Ekologie is die studie van organismes (bioties) en hul fisise omgewing (abioties). Biotiese interaksies vind plaas tussen lewende dinge, en abiotiese interaksies sluit nie-lewende faktore in soos temperatuur, water, lig en die grond." }, "seek_2024_challenges": { "january_2024_challenge_name_neighborhood": "Woonbuurt Uitdaging", "february_2024_challenge_name_life_in_flight": "Lewe in Vlug Uitdaging", - "march_2024_challenge_name_stewardship": "Verantwoordelikheid Uitdaging", + "march_2024_challenge_name_stewardship": "Verantwoordelikheid-uitdaging", "march_2024_description_stewardship": "Enigeen kan 'n positiewe impak op biodiversiteit hê! U kan 'n voorstander vir die natuur wees in u eie erf, 'n beskermde area, of 'n plaaslike park. Natuurbeskerming begin deur die plante fungi en diere op te let in die plekke waaroor u omgee. Kyk vir verskillende spesies regoor die natuurryk.", "march_2024_action_stewardship": "Dink oor een spesie wat u hierdie maand gevind het. Wat het dit nodig om te oorleef? Wat is een ding wat u kan doen om seker te maak dat die spesie se behoeftes bevredig word?", - "april_2024_challenge_name_coexistence": "Saamleef Uitdaging", - "may_2024_challenge_name_phenology": "Fenologie Uitdaging", + "april_2024_challenge_name_coexistence": "Saamleef-uitdaging", + "may_2024_challenge_name_phenology": "Fenologie-uitdaging", "may_2024_description_phenology": "Fenologie is die studie van seisoenale patrone soos die dra van blomme en vrugte, asook migrasie. Party spesies kan heel jaar gesien word, terwyl ander slegs in 'n enkele maand aktief is.", "may_2024_action_phenology": "Verken die spesie-bladsye in Seek van alles wat u hierdie maand vind. Kyk na die grafiek om te sien in watter maande dit mees algemeen gevind word. Is dit op die oomblik die maand waarin dit mees gereeld gevind word?", "june_2024_challenge_name_flowers_food": "Blom & Kos Uitdaging", @@ -982,15 +982,15 @@ "october_2024_challenge_name_eight_legged": "Agtbenige Uitdaging", "october_2024_description_eight_legged": "Alle aragniede of spinnekopagtiges het agt bene. Het u geweet dat nie alle aragniede spinnekoppe is nie? Myte en bosluise, langbeenspinnekoppe en selfs klein, oorgesiene pseudoskerpioene is ook aragniede wat op alle bewoonde kontinente gevind kan word. Ander aragniede soos skerpioene, sweepskerpioene, stertlose sweepskerpioene, en baardskeerders word oor die algemeen in warmer en/of droër dele van die wêreld gevind.", "november_2024_challenge_name_predators_bones": "Roofdiere met Geraamtes Uitdaging", - "december_2024_challenge_name_solstice": "Solstice Challenge", - "december_2024_description_solstice": "The seasons are changing! In December of each year, the northern hemisphere has its winter solstice (shortest day of the year) and the southern hemisphere has its summer solstice (longest day of the year).", - "december_2024_action_solstice": "Think about the species you see this month. How are they different from the species you can find in June?" + "december_2024_challenge_name_solstice": "Sonstilstand-uitdaging", + "december_2024_description_solstice": "Die seisoene is aan die verander! In die Desember van elke jaar gebeur in die noordelike halfrond die winter-sonstilstand (kortste dag van die jaar) en in die suidelike halfrond die somer-sonstilstand (langste dag van die jaar).", + "december_2024_action_solstice": "Dink oor die spesies wat u die maand sien. Hoe verskil hulle van die spesies wat mens in Junie kan vind?" }, "seek_year_in_review": { - "header": "Seek Year in Review", - "description": "Thanks for using Seek this year! Check out your personalized Year in Review here:", - "button": "View my Seek Review", - "in_year_observed": "In {{year}}, you observed", + "header": "Seek Terugblik op die Jaar", + "description": "Dankie dat u Seek die jaar gebruik het! Sien u eie Terugblik op die Jaar hier:", + "button": "Sien my Seek Terugblik", + "in_year_observed": "In {{year}} het u waargeneem", "x_new_species": { "one": "{{count}} new species", "two": "{{count}} new species", @@ -1004,7 +1004,7 @@ "observations_map": "Observations Map", "view_observations_map": "View Observations Map", "x_uploaded_observations_text_1": { - "one": "You posted {{count}} observation to iNaturalist using Seek in {{year}}.", + "one": "U het {{count}} waarnemings na iNaturalist gestuur deur Seek in {{year}}.", "two": "You posted {{count}} observations to iNaturalist using Seek in {{year}}.", "few": "You posted {{count}} observations to iNaturalist using Seek in {{year}}.", "many": "You posted {{count}} observations to iNaturalist using Seek in {{year}}.", @@ -1013,7 +1013,7 @@ "uploaded_observations_text_2": "Thank you for contributing to our community!", "observed_in": "{{speciesName}} observed in {{place}}", "observed_on": "{{speciesName}} observed on {{date}}", - "challenges": "Challenges", + "challenges": "Uitdagings", "x_challenges_earned_text": { "one": "You earned {{count}} challenge badge in {{year}}.", "two": "You earned {{count}} challenge badges in {{year}}.",